Besigheidstudies - Graad 10
Hedendaagse sosio-ekonomiese kwessies - Stakings
Stakings, arbeidsgeskille en politieke steurnis
·
ʼn
Staking is gewoonlik die gevolg van ʼn arbeids verskil
·
Staking
o
Werknemers
wat weier om te werk
·
Arbeidsgeskil
o
ʼn
botsing van belange tussen vakbondlede en hulle werkgewer.
·
Mees
algemeenste redes vir stakings
o
Lone,
o
Werksure
en
o
Werksomstandighede
·
NB...
Wetige Stakings moet 2weke voor die tyd
gereël word
Verskillende stakings:
1.
“Go-slow”
o
Daag
op vir wek maar werk baie stadiger en vervaardig heelwat minder goedere as
gewoonlik
2.
Simpatiestakings
o
Lede
van ander vakbonde wat nie ʼn geskil met hul werkgewer gewissel het nie, sluit
by die staking aan uit ondersteuning vir die werknemers wat wel in ʼn geskil
betrokke is.
3.
Sitstakings
o
Werknemers
daag op vir werk maar weier om enige werk te doen/
4.
”Wildcat
stakings”
o
Onwettig
– vind plaas sonder waarskuwing.
5.
“Work
to rule”
o
Werkers
veroorsaak ʼn afname in produksie deur minimum te doen.
6.
Uitsluiting
o
Werknemers
word deur hulle werkgewers uitgesluit en toegang tot die werksplek geweier
·
Terwyl
werknemers staak, word baie minder of selfs geen goedere vervaardig nie
·
Wanneer
werkers terugkeer werk toe, moet hulle soms oortyd werk om verlore produksietyd
in te haal.
·
ʼn
Politieke steurnis verwys na enige konflik op die politieke front.
·
Al is
die staking wettig word werknemers nie betaal nie. “No work,no pay”
·
Beleggers
verkies om in lande te belê wat polities stabiel is.
Stakings, arbeidsgeskille en politieke steurnisse
beïnvloed sakebedrywighede soos volg:
·
Stakings
en politieke steurnisse skrik potensiële beleggers af.
·
Stakings
veroorsaak ʼn afname in produksie.
·
ʼn
Staking kan ernstig genoeg wees dat ʼn onderneming moet toemaak.
·
Stakings
lei tot ʼn verlies in inkomste.
Geweld
·
Geweld
– Verwys na ʼn aggressiewe handeling en behels die gebruik van mag.
·
Geweld
word meestal gebruik wanneer
o
iemand
weerstand bied, of
o
om
mag te verminder of vermeerder,
o
soos
bv. die polisie wat geweld gebruik om stakers onder beheer te kry
·
Daar
is verskillende soorte geweld
o
Politieke
geweld
§ Aggressiewe optrede a.g.v. politieke
onstabiliteit
§ Kan lei tot bv. oorlog en terrorisme
o
Emosionele
geweld
§ Behels aanhoudende kritiek en dreigemente
§ Veroorsaak emosionele myn en angs
§ Afkraak
o
Fisiese
geweld
§ Geweld in vorm van fisiese mag, bv.
skop of ʼn vuishou.
§ Veroorsaak fisiese pyn.
o
Huishoudelike
geweld
§ Verwys na fisiese en/of emosionele geweld
in die huishouding.
§ Vind plaas binne die gesin
·
Iemand
wat aan geweld blootgestel word kan getraumatiseerd wees lank nadat die geweld
opgehou het.
o
Simptome
van trauma
§ Bang en skrikkerig
§ Gespanne
§ Geen konsentrasie
§ Skok, ontkenning en ongeloof
§ Moeg en geïrriteerd
§ Emosioneel
·
Trauma
beïnvloed werksverrigting.
·
Werkgewers
moet dus strategieë bedink om ondersteuning te bied aan getraumatiseerde
werknemers.
o
Sielkundige
berading
o
Polisie
sin was eers verpligtend maar nou nie meer nie
Geweld beïnvloed sakebedrywighede soos volg:
·
Politieke
geweld skrik beleggers af
·
Ondernemings
in geweld geteisterde gebiede word moet soms toemaak vir die duur van die
geweld – dit veroorsaak ʼn verlies aan inkomste en produktiwiteit.
·
Werknemers
wat deur geweld geraak word, is soms minder produktief.